Welkom op Betlehem Oord se amptelike webwerf
Maar wanneer jy ‘n feesmaal gee, nooi armes, verminktes, kreupeles,
blindes, en jy sal gelukkig wees, omdat hulle niks het om jou
te vergeld nie; want dit sal jou vergeld word in die
opstanding van die regverdiges.
Luk 14:13-14

Aan God Drie Enig al die eer!

Kom deel in 'n reis deur gehoorsaamheid. Ervaar saam met ons, ons Hemelse Vader se eerstehandse voorsiening en genade. Hier word jy getel